Matriekklas van 2024 – Hoërskool Ermelo
Matriekklas van 2024 – Hoërskool Ermelo is baie trots op hul matrieks wat uitstekend presteer het, tydens die matriekeksamen. Hierdie groep behaal 80 A-simbole en 130 B-simbole, met ‘n slaagsyfer…
Afrikaanse Ekspo – Hoërskool Ermelo presteer
Afrikaanse Ekspo. Foto van links, Voor: An-Euné van Niekerk, Sbongakonke Madela, Kara McKenzie, Melokuhle Mashabane; Agter: JF Möller, Mar-Louise Viljoen, Abigail Ekermans, Franco Gibbens Nege leerders van Hoërskool Ermelo het…
Beeld-skryfkompetisie – Hoërskool Ermelo
Beeld-skryfkompetisie. Verskeie EHS-leerders het besonder goed presteer tydens 2024 se Beeld-skryfkompetisie. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf











