Jens Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Driehoek is witwarm
Jens Netbaltoernooi. Nie eens die uitmergelende Bosveld-hitte kon die Hoekies keer nie ā hul spanne het witwarm netbal gespeel en die toernooi oorheers! š Skool van die Toernooi: HoĆ«rskool Driehoek…









