Kaapstad-fietstoer – HoĆ«rskool Bellville leerders presteer
Kaapstad-fietstoer. Drie seuns van HoĆ«rskool Bellville, Jano Fabricius, Nicolai Hansen en Christian Lerm het die afgelope Sondag aan die Kaapstad-fietstoer deelgeneem. Dit is die 47ste jaar wat hierdie fietstoer aangebied…









