)
Interskole Redenaarskompetisie – Karla Marais na Nasionaal

Interskole Redenaarskompetisie. Karla Marais, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem. Sy het deurgedring na die Nasionale kompetisie wat op 16 September by Wits Universiteit…

Interskole Redenaarskompetisie – Fichies leerders na Nasionaal

Interskole Redenaarskompetisie. Joah en Kara de Villiers, leerders van Primêre Skool Fichardtpark, het aan die Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem. Joah en Kara is die enigste Vrystaters wat deurgedring het na die…