)
Atletiek – Truida Kestell atlete deur na Interprovinsiale kompetisie

Atletiek – Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het uitstekend gevaar in atletiek. Elf atlete het deurgedring na die Interprovinsiale kompetisie. Die elf atlete wat deurgedring het na die Interprovinsiale atletiek…