Interhuis Gala – Hoër Volkskool Graaff Reinet susters skitter
Interhuis Gala. Kruger-susters steel die skou tydens Interhuis-swemgala. Die Interhuis gala van Hoër Volkskool Graaff-Reinet was vanjaar ’n skitterende viering van talent, geesdrif en sportmangees. Tussen al die uitblinkers het…









