)
Vrystaat XCC en XCO – HoĆ«rskool Witteberg fietsryers presteer

Vrystaat XCC en XCO. HoĆ«rskool Witteberg se fietsryspan het verlede naweek uitsonderlike prestasies behaal tydens die Vrystaat XCC en XCO kompetisie in Bethlehem. Uitslae behaal XCC Vrydag: Uitslae behaal š—«š—–š—¢…

Vrystaat Fietsry – HoĆ«rskool Witteberg

Vrystaat Fietsry. Gedurende die Vrystaat Fietsry-prysuitdeling, Saterdag, 26 Oktober, is HoĆ«rskool Witteberg se fietsryers vereer vir hul prestasies gedurende die jaar. Die Witteberg-span het ’n trofee ontvang vir die Beste…