)
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie

Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie se redenaars het weer gewys dat hulle nie net op die sportveld en in die klas uitblink nie. Hulle redenaars laat ook…

Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie

Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie se tennisspelers het die laaste week van Mei 2025 aan twee vriendskaplike tenniswedstryddae deelgeneem. Hulle het op 28 Mei gespeel teen Standford Lake College…