)
HTS Tom Naudé beste boogskut

Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Hendrik Spies die trofee ontvang vir die beste Boogskut van 2018. Die Tommies is trots op jou, Hendrik!

Johannes van Niekerk mees toegewyde speler

Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Johannes van Niekerk die trofee ontvang vir die mees toegewyde speler van die jaar. Die Tommies is trots op jou, Johannes!

HTS Tom Naudé beste seuns jukskeispeler

Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Brendon Kruger die trofee ontvang vir die beste seuns jukskeispeler van die jaar. Die Tommies is trots op jou, Brendon!

HTS Tom Naudé beste junior krieketspeler

Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Mauritz Claassen die trofee ontvang vir die beste junior krieketspeler van 2018. Die Tommies is trots op jou, Mauritz!

Tshepiso Mashaba best senior netball player

During Tom Naude THS from Plokwane’s annual Sports prize giving, Tshepiso Mashaba received the trophy for the best senior netball player for 2018. The Tommies are proud of you, Tshepiso!

Moloko Mokgawa best junior netball player

During Tom Naude THS from Plokwane’s annual Sports prize giving, Moloko Mokgawa received the trophy for the best junior netball player for 2018. The Tommies are proud of you, Moloko!

Wiehan Joubert ontvang die Afrigters-trofee

Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Wiehan Joubert die Afrigters-trofee ontvang vir die beste vordering/ ontwikkelende rugbyspeler van 2018. Die Tommies is trots op jou, Wiehan!

HTS Tom Naudé beste 1ste Span Rugbyspeler

Tydens HTS Tom Naudé, van Plokwane, se Sport-prysuitdeling, het Alex Hamman die trofee ontvang vir die beste 1ste span rugbyspeler. Die Tommies is trots op jou, Alex!

HTS Tom Naudé Beste Senior Seunsatleet

Tydens HTS Tom Naudé se Sport-prysuitdeling, is Zandré Cloete aangewys as die beste Senior Seunsatleet. Die Tommies is trots op jou, Zandré!

Beste Junior Dogtersatleet HTS Tom Naudé

Tydens die Tommies van Polokwane se Sport-prysuitdeling is Sunet Viljoen aangewys as die beste Junior Dogtersatleet vir 2018.

HTS Tom Naudé jaarlikse Sport-prysuitdeling

Tydens die Tommies se Sport-prysuitdeling is Zelri Du Bruyn aangewys as die beste Senior Dogtersatleet.

HTS Tom Naudé bied hul Sport-prysuitdeling aan

HTS Tom Naudé in Polokwane, het onlangs hul Sport-prysuitdeling aangebied. André Thirion is tydens die geleentheid aangewys as die beste senior krieketspeler van die jaar. Die Tommies is trots op…