Wiehan Joubert ontvang die Afrigters-trofee
Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Wiehan Joubert die Afrigters-trofee ontvang vir die beste vordering/ ontwikkelende rugbyspeler van 2018. Die Tommies is trots op jou, Wiehan!
HTS Tom Naudé beste 1ste Span Rugbyspeler
Tydens HTS Tom Naudé, van Plokwane, se Sport-prysuitdeling, het Alex Hamman die trofee ontvang vir die beste 1ste span rugbyspeler. Die Tommies is trots op jou, Alex!
Kevin Gelebe ontvang die Koos de Beer Trofee
Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Kevin Gelebe die Koos de Beer trofee ontvang vir die beste o/16 rugbyspeler. Die Tommies is trots op jou, Kevin!
HTS Tom Naudé Beste Senior Seunsatleet
Tydens HTS Tom Naudé se Sport-prysuitdeling, is Zandré Cloete aangewys as die beste Senior Seunsatleet. Die Tommies is trots op jou, Zandré!
Beste Junior Dogtersatleet HTS Tom Naudé
Tydens die Tommies van Polokwane se Sport-prysuitdeling is Sunet Viljoen aangewys as die beste Junior Dogtersatleet vir 2018.
HTS Tom Naudé jaarlikse Sport-prysuitdeling
Tydens die Tommies se Sport-prysuitdeling is Zelri Du Bruyn aangewys as die beste Senior Dogtersatleet.








