HTS Tom Naudé beste seuns jukskeispeler
Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Brendon Kruger die trofee ontvang vir die beste seuns jukskeispeler van die jaar. Die Tommies is trots op jou, Brendon!
)