Hoofleiers 2025/ 26 – HoĆ«rskool Outeniqua maak met trots bekend
Hoofleiers 2025/ 26. HoĆ«rskool Outeniqua verwelkom die nuutverkose hoofleiers 2025/26. Met trots en opgewondenheid kondig HoĆ«rskool Outeniqua die hoofleierspan vir die 2025/26-skooljaar aan. Hierdie vier merkwaardige jong leiers het hul…









