)
Hoërskool Oudtshoorn se hoofdogter woon Jeugleierskonferensie by

Struisies is baie trots op Laureka Wallace, hoofdogter vir 2019, wat een uit slegs 50 leerders is wat vir Die Burger se Jeugleierskonferensie gekies is!