Hoërskool Oudtshoorn oud-leerder skitter in rugby
Tiaan Fourie, ‘n oud-Struisie wat verlede jaar gematrikuleer het, is gekies om Bloemfontein Rugbyakademie volgende jaar gedurende Junie in Amerika te verteenwoordig. Tiaan was deel van die Cheetas se o/19-oefengroep…








