)
Hoërskool Nelspruit Sewes-hokkiespanne presteer

Hoërskool Nelspruit se sewes-hokkiespanne het onlangs aan die Curro Sewestoernooi deelgeneem. Die senior span het tweede geëindig en die junior span eerste. Baie geluk! Nellies is trots op julle!