)
Hoërskool Nelspruit se 2019 Gr 8’s arriveer!

Hierdie jaar se Nellie-gr.8’s het vandag vol opgewondenheid by die skool aangemeld. Ons sien uit om hulle in die NHS-familie te verwelkom. Foto bo: Angelique Engelbrecht, Anë Visser, Henco Steyl en…