)
Hoërskool Hans Strijdom atlete neem deel aan Limpopo Atletiekkampioenskappe

Baie geluk aan die volgende atlete wat aan die Limpopo Atletiekkampioenskappe  deelgeneem het. Voor: Bianca Plank (300m Hekkies) en Miandri Lourens (Spiesgooi) Agter: Jana Nienaber (Diskus), Robin Hobbs (400m Hekkies),…