Hoërskool Drie Riviere leerder verower 1ste plek by atletiek in Italië
Thato Kgala, ‘n leerder van Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging, het Gauteng en SA Atletiek in Itali? verteenwoordig. Hy het ‘n eerste-plek in verspring behaal. Dreieries is trots op jou,…








