Hoërskool De Aar leerder in Noord-Kaap Gholfspan
André Theron, Leerder van HSDA is gekies vir die Noord-Kaap Gholfspan. Hy het Noord-Kaap vanaf 4-6 Julie 2018 in Worcester verteenwoordig.
)