Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in musiek
Luc Künz (graad 10) in Hoër Jongenskool Paarl, het uitstekend presteer in die Trinity Rockschool-eksamen, deur 91% vir die graad 5 tromstel-(drumkit) eksamen te behaal.
)