HNK leerder presteer by Wêreldkennis-Olimpiade
Liam Jacobs (foto bo:), ‘n leerder van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het 4de in Suid-Afrika geëindig in die gr.11-kategorie van die Wêreldkennis-Olimpiade.
)