)
Nasionale Landloop Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Nasionale Landloop Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje spog met ses langasems wat oppad is na die nasionale landloopkampioenskap. Hierdie landloop atlete is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die…

Bloemfontein Landloopliga – Hoër Meisieskool Oranje

Bloemfontein Landloopliga – Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag, 6 Junie deelgeneem aan die Bloemfontein Landloopliga. Yoné van Heerden was eerste oor die eindstreep in haar ouderdomsgroep (o.15). Sy…