Cape Town Tennis – Hoërskool Bellville

Cape Town Tennis. Sewe tennisspelers van Hoërskool Bellville het hulle WP-kleure tydens die “capping”-seremonie ontvang. Hulle gaan Cape Town Tennis verteenwoordig in 2025. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://hsbellville.co.za/ Foto’s verskaf