Departementshoofde – HoĆ«rskool Ermelo

Departementshoofde. Twee onderwysers van HoĆ«rskool Ermelo, Elana Fourie en mnr Hennie Dippenaar is aangestel as die nuwe Departementshoofde van die skool. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto’s verskaf