Eden Sentrale Karoo Distrik – Hoërskool Punt
Eden Sentrale Karoo Distrik. Op 14 Februarie is Hoërskool Punt vereer tydens die Eden Sentrale Karoo Distrik se toekenningsgeleentheid vir uitmuntende akademiese prestasies. Die skool het die volgende toekennings ontvang:…









