Nasieners vir Matriekeindeksamen – Hoërskool Trio

Nasieners vir Matriekeindeksamen. Hoërskool Trio, Kroonstad, het vanjaar weer sewentien nasieners vir die Matriekeindeksamen. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://www.triohs.co.za/ Foto verskaf