VRL- en Rustieraadinhuldiging – HoĆ«rskool Rustenburg
VRL- en Rustieraadinhuldiging. Die Rusties het behoorlik geskitter tydens ons VRL- en Rustieraadinhuldiging. Die Top-8-graadleiers vir graad 9, 10 en 11 is met groot opgewondenheid aangekondig. Hierdie groep leerders is…









