)
Sone Atletiek – Hoërskool Hartswater atlete na Sirkel byeenkoms

Sone Atletiek. Op Vrydag, 3 Februarie, het Hoërskool Hartswater se atlete deelgeneem aan die Sone Atletiekbyeenkoms by Hoërskool Hartswater. Almal het hul beste gegee en die dag ten volle geniet.…