)
Pixley Tennis Proewe – Hoërskool De Aar

Pixley Tennis Proewe – Op Saterdag, 1 November, het Hoërskool De Aar se talentvolle tennisspelers hul krag en vaardigheid ten toon gestel. Hulle het deelgeneem aan die jaarlikse Pixley tennis…