)
Groot 5-toernooi – Hoër Meisieskool Oranje wen tennis

Groot 5-toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die naweek koning gekraai en die tennis tydens die Groot 5-toernooi gewen. Oranje se eerste tennisspan het Saterdag al hul…