)
Grey’t Bash Kriekettoernooi 2025 – Hoërskool Jim Fouché

Grey’t Bash Kriekettoernooi. 🏏 Geskiedenis gemaak by die Grey’t Bash Kriekettoernooi! Die Bloemfonteinse krieketuitnodigingspan, bestaande uit talentvolle spelers van Hoërskool Jim Fouché, Hoërskool Sentraal en Hoërskool Fichardtpark, het geskiedenis gemaak…