)
2023 Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville spog met 86

2023 Graad 1’s. Primêre Skool Naudeville in Welkom, is baie trots op hul pragtige 2023 Graad 1’s! Hulle het vandag 86 Graad 1’s by die skool verwelkom. Voorwaar iets om…