Laerskool Stulting – Groot opgewondenheid by “groot skool”
Laerskool Stulting. Die eerste dag van die “groot skool” was iets waarna baie maatjies oor die land uitgesien het. By Laerskool Stulting, Humansdorp, was daar beslis geen tekort aan opgewondenheid…








