Ghymkhana – Hoërskool Reitz ruiters by SA’s
Ghymkhana. Drie leerders van Hoërskool Reitz, Drian Oosthuizen, Lizelle Cilliers en Janco Oosthuizen verteenwoordig die Gauteng Provinsiale Ghymkana span by die SA Kampioenskappe in Rawsonville in die Wes-Kaap. Hul perde…








