)
Laerskool Outeniqua skole nuus

Geluk aan Dorathea Smith en Sirah Visagie wat deelgeneem het aan die George Edublox Kunskompetisie.  Dorathea het ‘n 3de plek behaal en Sirah ‘n 2de plek.