FPL Krieket – Hoërskool Sentraal leerders vir spanne gekies
FPL Krieket. Elf seuns van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is gekies vir die onderskeie 2023 FPL Krieket spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://sentraal.co.za Foto’s verskaf








