Fietsry – BVHS neem deel aan Free State Provincial XCO
Fietsry – Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het tydens die vakansie deelgeneem aan die vierde Free State Provincial XCO. Dit het plaasgevind by Happy Valley in Bloemfontein. Enrico Kennedy behaal…
Vrystaat XCO fietswedren – Hoërskool Ficksburg presteer
Vrystaat XCO fietswedren. Tydens die eerste Vrystaat Provinsiale XCO fietswedren het twee van Hoërskool Ficksburg se leerders presteer. Chelsea Lee Williamson het ‘n tweede plek in die Sub-Junior dogters kategorie…








