)
Sentraal Sporttoernooi – Freddie Collen man van die wedstryd

Sentraal Sporttoernooi. Freddie Collen, rugbyspeler van Hoërskool Duineveld, Upington, is as die man van die wedstryd gekroon tydens hul wedstryd teen Hoërskool Goudveld van Welkom. Hoërskool Duineveld het die wedstryd…