JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – Hoërskool Reitz
JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – Leerders van Hoërskool Reitz het die naweek aan die JKS Nasionale Karate Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Dit was ‘n naweek van kampioene, karakter én krag,…









