Liga-swemgala – HoĆ«rskool Swartland staan uit
Liga-swemgala. Swartland blink uit in Stellenbosch. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, se swemspan het op 30 Oktober aan die eerste Liga-swemgala van die 2025/26-seisoen deelgeneem. Die gala is by Rhenish Girls High…









