)
Muurbal – Midstream College spog met SA Kampioen

Muurbal. Elzandri Janse van Rensburg van Midstream College in Gauteng is as die o.17-Growthpoint SA kampioen aangewys. Elzandri het uitstekende muurbal op die glasbaan by die V&A Waterfront gespeel, en…

Muurbal – Midstream College Muurbalkampioen

Muurbal. Midstream College se o.17 Nasionale muurbalkampioen, Elzandri Janse van Rensburg, is teen hierdie tyd ‘n bekende muurbal naam in die Midstream-gemeenskap. Terwyl die meeste van ons die jaar rustig…