Elements of Dance 2023 – Hoërskool Bultfontein skitter
Elements of Dance 2023. Hoërskool Bultfontein se leerders het skitterende uitslae behaal tydens die “Elements of Dance 2023″danskompetisie. Goue medaljes .Drie leerders van Bulties, Zelné Earlé – Hip Hop (groep),…








