)
EHS-tennistoernooi – HTS Middelburg die kampioene

EHS-tennistoernooi. HTS Middelburg se tennisspan het weer as kampioene uit die stryd getree by die jaarlikse EHS-tennistoernooi. Die toernooi het oor twee koue dae plaasgevind, maar die spelers het hul…