ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Laerskool Truida Kestell
ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Die redenaars van Laerskool Truida Kestell het onlangs hul talente ten toon gestel tydens die ATKV-Redenaars Eerste Rondte. Met selfvertroue, skerp argumente en ’n passie vir…









