Eden Kortbad Kampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua skitterend
Eden Kortbad Kampioenskappe. Die jaarlikse Eden Kortbad Kampioenskappe het weer bewys waarom die Kwagga-swemmers van HoĆ«rskool Outeniqua tot die top behoort. In ān uitmergelende tweedaagse kompetisie het hierdie talentvolle span…









