KOSH Interskole Redenaarskompetisie – Hoërskool Wesvalia

KOSH Interskole Redenaarskompetisie. Vyf sprekers van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp het puik uitslae tydens die KOSH Interskole Redenaarskompetisie behaal. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://wesvaliahs.co.za/ Foto verskaf