Danskompetisies – Welkom Gimnasium
Danskompetisies. Drie dansers van Welkom Gimnasium, Demi Daniels, Candice Kleynhans-Bellringer en Tlhalefo Moathlodi het gedurende die maand aan verskeie danskompetisies deelgeneem. Demi Daniels het Saterdag 11 Mei, deelgeneem aan die…








