)
Krieket SA – Deidré van Rensburg van Gimmies Beste o.16 speler

Krieket SA. Deidré van Rensburg, leerder van Potchefstroom Gimnasium, is tydens Krieket SA se prysuitdeling as Krieket SA se meisies o.16 speler van die toernooi aangewys. Hou gerus vir Deidré…