ATKV Nasionale Finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Nasionale Finaal. Vier van Laerskool Truida Kestell se sprekers, Richardt Otto, Muhammad Latiff, Mia Rautenbach en David Shepherd het deurgedring na die Naionale finaal wat op 5 en 6…
Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell na nasionale finaal
Radikale Redenaars. Laerskool Truida Kestell se leerders het 22 April aan die Radikale Redenaars se streeksfinaal in Bloemfontein deelgeneem. Die volgende sprekers behaal eerste plekke in hulle kategorieë en dring…









