)
SA-skole Swemkampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal blink uit

SA-skole Swemkampioenskap. HoĆ«rskool Sentraal blink uit by SA-skole Swemkampioenskap. Die Departement van Onderwys het onlangs die SA-skole Swemkampioenskap by die Universiteit van die Wes-Kaap aangebied. Sentraal se swemmers het met…

FS-Champs Swem 2025 – HoĆ«rskool Sentraal skitter

HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein kondig met groot trots die uitmuntende prestasies van hul swemmers tydens die FS-Champs Swem 2025, wat in Desember plaasgevind het. Die span het nie net medaljes…